Laerskool Studie Hulp Afrikaans

Ek het nog nooit regtig saam gestem oor hoe die skool my dogter leer spel het nie. So, toe sy in Graad 1 was het ek teen die einde van die eerste kwartaal haar hele flip file met al haar spel woorde vir die jaar uit getik en sorteer.

Vir my het dit net meer sin gemaak dat sy die klein woordjies eerste leer soos “bad” en “dak” voor sy leer hoe om “vliegtuig” te spel. Van die lys af het sy elke dag 20 woorde gedoen (soos gemerk in geel), as sy die woord vandag reg spel word hy onderstreep (gemerk in rooi) en as sy hom more weer reg spel onderstreep ek hom vir n tweede keer, teen die derde keer wat hy reg is trek ons die woord dood en gaan aan met nuwe woorde. Daar is altyd 20 woorde gemerk in geel.

Gr 3 Afrikaans

Dit beteken dat ons nie gereeld dieselfde woorde geoefen het nie en teen die einde van die jaar kon ek sien by watter woorde ons nie uit gekom het nie en kon ek dit by die volgende jaar se woorde by sit.

Ons het steeds aangegaan met gewone huiswerk en leerwerk van die skool. 

Afrikaans Graad 5 – Koste: R30 

Pakket bestaan uit die volgende:

  • 594 spelwoorde

Afrikaans Graad 5 Spelwoorde

**********

Afrikaans Graad 4 – Koste: R50 

Pakket bestaan uit die volgende:

  • Woordeskat
  • Tref met Taal
  • Werkwoorde
  • Tydsvorme
  • Sin soorte
  • Enkelvoudige sinne (onderwerp, gesegde en voorwerp)
  • Selfstandige naamwoorde
  • Geslag
  • Meervoud, Vokaalgroep 1 & 2 & 3
  • Meervoude en verkleinwoorde
  • Byvoeglike naamwoorde
  • Homonieme en homofone
  • Verlede tyd
  • Klankgrepe en lettergrepe
  • Werkwoorde
  • Byvoeglike naamwoorde
  • Bywoorde
  • Ontkenning
  • Los en vas skryf van woorde
  • Voorsetsels, voegwoorde en telwoorde
  • Basisvorme, voorvoegsels en agtervoegsels
  • Enkelvoudige sinne (onderwerp, gesegde en voorwerp)
  • Samestellings, afleidings en deelwoorde
  • Direkte en indirekte rede
  • Saamgestelde sinne
  • Voornaamwoorde
  • 500 Spelwoorde

Afrikaans Graad 4 (1)

Afrikaans Graad 4 (2)

GR 4 Spel

**********

Afrikaans Graad 3 – Koste: R30 

Pakket bestaan uit die volgende:

  • 1329 spelwoorde
  • Meervoude
  • Sinonieme
  • Manlik-Vroulik
  • Verkleinwoorde
  • Teenoorgesteldes
  • Antonieme
  • Seisoene

Afrikaans Gr 3 spel woorde

**********

Afrikaans Graad 2 – Koste: R30 

Pakket bestaan uit die volgende:

  • 747 spelwoorde
  • Meervoude
  • Sinonieme
  • Manlik-Vroulik
  • Verkleinwoorde
  • Teenoorgesteldes
  • Maande van die jaar
  • Dae van die week

Afrikaans Gr 2 spel woorde

**********

 

 

Enige navrae kontak asb thestilettomum@gmail.com

*Let wel dat ek nie n onderwyser is nie, maar ‘n ma wat haar angstige dogter probeer help. As julle dalk n spelfout op ‘n blad vind laat weet my asb sodat ek dit kan reg maak. Ek dink ek het die blaaie nou al soveel keer gelees dat ek dit nie meer kan raak sien nie.

Untitled

Did you enjoy this post? Do you want more of this? Make sure to subscribe on you right and share with your friends. You can also follow me on Twitter, Facebook and Instagram for shorter versions of what happens in our lives daily, or you can follow to Education series

Afrikaans Gr 3 – 2015Afrikaans / Afrikaans Gr 2 – Afrikaans2014

Afrikaans Gr 4 – Gr4AfrikaansTaal2016 / Afrikaans Gr 5 – AfrGr5TaalSpel

Advertisements

2 thoughts on “Laerskool Studie Hulp Afrikaans

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s