Studie Hulp – Natuurwetenskappe en Tegnologie

This post is specific for my Afrikaans followers as my daughter is Afrikaans and this is about her grade 4 school work and the effort I put into get her exam ready every term.

Hoe help julle jul kinders leer?

Ek weet daar is baie programme wat mens kan koop en klasse wat mens kan bywoon daar buite, maar hoe doen die dit wat nie al daardie goed doen nie dit?

Ek persoonlik som al my dogter se werk vir haar op in werksblaaie (nou graad 4 in n model C skool), dan laat ek haar eers al die sleutel woorde leer (geen punt aan werk leer as jy nie weet wat die woorde beteken nie).

image

Example 1.jpg

Na dit laat ek haar al die sketse leer.

Example 3aExample 3b

Laastens die sleutel begrippe en werk uit boeke. 

Example 2

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 – Koste: R50 

Kwartaal 1 & 2 Pakket bestaan uit die volgende dokumente almal met dieselfde wagwoord.

NW Sleutelwoorde

NW Sleutelwoorde – Oefening 1

NW Sleutelwoorde – Oefening 2

NW Sleutelwoorde – Antwoorde (vir ouers)

NW Sleutelbegrippe

NW Sketse

Opsommings Bygevoeg 26 Mei 2016

Enige navrae kontak asb thestilettomum@gmail.com

*Let wel dat ek nie n onderwyser is nie, maar ‘n ma wat haar angstige dogter probeer help. As julle dalk n spelfout op ‘n blad vind laat weet my asb sodat ek dit kan reg maak. Ek dink ek het die blaaie nou al soveel keer gelees dat ek dit nie meer kan raak sien nie.

Untitled

Did you enjoy this post? Do you want more of this? Make sure to subscribe on you right and share with your friends. You can also follow me on Twitter, Facebook and Instagram for shorter versions of what happens in our lives daily, or you can follow to Education series

2016NWKwartaal1&2

Advertisements

5 thoughts on “Studie Hulp – Natuurwetenskappe en Tegnologie

  1. Wow as a primary school teacher can I just say the support you give your child is amazing! I wish all my learners had that type of at home support and what is great is by the time your daughter hits high school she will make notes like this for herself. I think you would be very justified charging a fee for these notes

    Liked by 1 person

  2. WOW!! Ek sal verseker jou fooi betaal as dit my kinders sal help! Dankie vir al die moeite wat jy doen en die mooi voorbeeld van hoe om ‘n deel van jou kind se skool loopbaan te wees.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s