Voortrekkers

With the start of the school year it also means the start of “Voortrekkers” and seeing as Voortrekkers is very much Afrikaans as in completely Afrikaans I decided that I will do this post and all future posts in Afrikaans.

Amandalynn doen nou al Voortrekkers vanaf haar graad R jaar en sy is absoluut mal daaroor. Sy geniet die kampe die meeste maar is ook mal daaroor om net vrydae aande bymekaar te kom en meer to leer oor waat dit is om n Voortrekker te wees. Hierdie jaar is Lorelai in graad R en sy kan ook nou n Voortrekker wees en ek moet sy my besige kind lyk soos n klein Engeltjie as hul in die rye staan terwyl hul Kommando leier hul aanspreek.

Meeste mense is geskok as hulle hoor my kinders doen Voortrekkers en hul eerste reaksie is gewoonlik dat hulle nie geweet het daar is nog Voortrekkers nie. Die volgende vraag is dan wat doen die Voortrekkers en waaroor gaan dit eintlik? Die maklikste manier wat dit vir my is om vir hulle te verduidelik is om te sê dat by die Voortrekkers glo ons in die “ABC” en sodra hulle my snaaks begin aankyk verduidelik ek vir hulle dat die ABC staan vir “Afrikanerskap, Burgerskap en Christenskap” en die kinders leer soveel vaardighede sonder dat dit vir hulle soos werk voel.
image

Hierdie jaar het ek ook self aangesluit by die Voortrekkers as ‘n Heemraadslid. Dit beteken basies dat ek daar is om te help met enige iets wat hul nodig het, vanaf administrasie tot gemorste JC van die vloer afvee na n span byeenkoms. Ek sien uit na die jaar wat voorle en al die aktiwiteite waarin ek en die kinders kan deelneem onder andere gaan ek op my eerste volwasse saamtrek en Hannes het tot gese hy gaan saam met my gaan – sal julle op hoogte hou oor hoe daardie kamp gegaan het.

Nou vir die lekkerder dele…

Ons het op 29 Januarie ons jaarlikse boeresport gehaat en van kind tot grootmens het ons almal so n lekker tyd gehaat. Die kinders het boeresport gedoen en meer gelag as enige iets anders, na die boeresport was daar n magdom vrugte vir hulle om te eet asook mekaar met die skille te smeer as hulle klaar geeet het. Ek en my kinders het huistoe gestap daardie aand want my idee van ‘n goeie tyd is nie om waartlemoen stukke van my kar se sitplekke te verwyder nie. Die maklikste manier om die goeie tye aan julle te verduidelik is om vir julle die foto’s te wys. Kanonkop het nou hul eie Facebook Page waar jy al ons aktiwiteite kan sien.

Vrugte Fees 2016

Vrydag die 5de was die jaarlikse potjiekos kompetisie by Oom Vossie se Komando in Bellville. Dit was Lorelai se eerste jaar wat sy kon deelneem en hulle het stokbrood gemaak. Hulle het n fees gehaat ek dink vir hulle om die vryheid te he om te kan hardloop en speel was die beste ding ooit. Hulle groepie het nie gewen nie, maar ek dink nie dit pla hulle nie. Amandalynn se groep het twee potjies gemaak een seekos en een hoender. Ek het nie regtig n idee wat sy die hele aand gedoen het nie, omdat ek heeltyd besig was met met Lorelai se groep.

image

image

image

Neem jou kind aan n soortgelyke aktiwiteit deel? Of wil jy dalk net meer weet van die Voortrekkers?

*Comments in English are welcome

Untitled

Did you enjoy this post? Do you want more of this? Make sure to subscribe on you right and share with your friends. You can also follow me on Twitter, Facebook and Instagram for shorter versions of what happens in our lives daily.

Advertisements

5 thoughts on “Voortrekkers

  1. Hi Charlotte – ek is ook ‘n heemraad – in my tweede jaar van een wees. Ek help uit by die graad 3 seuns wat ‘n woelige span van 36 mannetjie is. EK doen al die admin. Verder is ek ook ons kommando se amptelike fotograaf – ook op kampe – iets wat ek baie geniet. Al 3 kids is Voortrekkers.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s