Laerskool studie hulp

Dit is baie min wat ek in Afrikaans op die bladsy sit, maar vandag is spesiaal.

Die wat my volg weet dat my oudste dogter nou in die skool is, graad 2 om presies te wees. Ek as ouer is nie te beindruk met die manier wat ons kinder studie materiaal ontvang nie, so ek het besluit om die studie materiaal aan te pas. My rede vir hierdie besluit is dat Amandalynn sukkel met die Engelse woorde wat hulle moet leer.

As jou kind Afrikaans as eerste taal op skool het, kan jy die pdf met al die Engelse woorde wat hulle in Graad 2 moet leer aflaai. Ek het die woorde in die volgende order geplaas: 1 letter woorde, gevolg deur 2 letter woorde, ens. Dit maak dit baie makliker vir my dogtertjie, want sodra sy die klein woordtjies ken, beweeg ons aan na die grooter woorde.

grade 2 – English words

Ek is tans besig met die Graad 2 Afrikaanse woorde en sal dit oplaai sodra dit reg is.

As jou kind nog nie in graad 2 is nie, print dit uit en bere dit.

*verskoon asb my spelfoute – my engels is beter as my afrikaans

Advertisements

2 thoughts on “Laerskool studie hulp

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s