‘n Groot dag vir my klein Voortrekker

Ons klein Voortrekker

Ons klein Voortrekker

Woensdag was Amandalynn se Voortrekker inlywing. Ons moes half 9 ry en vir die eerste keer in my lewe het my ma verslaap en ons is eers 9uur by die huis weg. Ons het gestop vir Petrol en die atm was leeg so ons kon nie eers geld trek vir die ingang by Fort Wynyard in Groenpunt nie. Gelukkig was daar R40 in my beursie so ons kon reguit deur jaag.

Halfpad daar terwyl ons teen die spoed van lig (by die spoed limiet gehou natuurlik) gery het, kry ek n BBM van my ma se niggie om te vra of ons weet waar Fort Wynyard is, ekt vinnag verduidelik en gevra hoever hulle is want ons ry nou eers verby Louis Leipold afdraai (ja ons het gehoop hulle is ook laat – hulle was al in seepunt!

Voor ek aangaan – die Voortrekkers maak n punt daarvan om optyd te wees. As hulle se die funksie begin 06:08 dan staan hulle al op aandag 06:06 en begin 2min later – hulle wag vir niemand.

12min later het ons afgedraai in Portswood Road in Groenpunt opsoek na die afdraai vir Fort Wynyard – Barnette bel toe weer om te se ons het sopas verby hul gery en hulle soek nog die plek.

Wat n geluk – ons is nie heeltemal laaste nie. As n familie kan ons saam instap en laat wees.

Ons was presies op tyd. Baie mense was nog besig om integaan so niemand het agter gekom ons is laat nie.

Die inlywing was vir my baie oulik en die kinders in hul jnr en verkenner drag was te kostelik. Die kinders het regtig hulself geniet. Die foto’s sal vir jou n beter idee gee oor hoe n gelukkige Voortrekker lyk.

#Disclaimer – I am Afrikaans, born and raised, but writing in Afrikaans is not something I do well and because “Voortrekkers” is Afrikaans I’m trying to respect that. For these post you’ll get more photo’s than words that actually makes sense.

Lorelai op ouma se skoot

Lorelai op ouma se skoot

Familie

Familie

Lorelai het dit geniet om op die muur te speel

Lorelai het dit geniet om op die muur te speel

Amandalynn voor en Helgo regs. Voortrekkers raak nou n familie ding

Amandalynn voor en Helgo regs. Voortrekkers raak nou n familie ding

Na hul inlywing, hulle is nou regte Voortrekkers

Na hul inlywing, hulle is nou regte Voortrekkers

 

Untitled

Did you enjoy this post? Do you want more of this? Make sure to subscribe on you right and share with your friends. You can also follow me on Twitter, Facebook and Instagram for shorter versions of what happens in our lives daily.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s