Kermis

Dis baie min wat ek hier in Afrikaans skryf en self nou wat ek dit doen, voel dit baie snaaks. Dit voel amper verkeerd.

Vrydag aand was Amandalynn se laerskool se kermis. Ek moes werk by die lekker goed tafel van 6 tot 7. Die plek was mal! Dit was so vol en so warm.

Liesel het net so na 7 met Amandalynn en haar 2 kinders daar aangekom. Die kinders wou net gaan liggies kry.

Ek moet se die kermis was nie die moeite werd nie. Alle speeltjies het 8uur toegemaak en die kos en koeldrank was teen half 8 al op. So ons het n klom geld op kaartjies spandeur wat nie eers gebruik kom word nie.
Ekt n nota gemaak in my dagboek vir volgende jaar om net te werk en nie kaartjies vir games te koop nie.

Liesel en Henrietta het meeste van die foto’s geneem, sodra ek dit by hulle kry sal ek dit oplaai.

Advertisements

4 thoughts on “Kermis

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s